Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Isabelle Allen | |
Geboortenaam | Isabelle Lucy Allen |
---|---|
Geboorte | 16 Maart 2002 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Isabelle Allen (gebore 16 Maart 2002) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Les Misérables (2012), Let's Be Evil (2016), en Killers Anonymous (2018).