Isoka | |
---|---|
Koördinate: 10°8′0″S 32°38′0″O / 10.13333°S 32.63333°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noordelike Provinsie |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Isoka was volgens sy geskatte bevolking van 14 584[1] die vyfde grootste dorp in Zambië se Noordelike Provinsie en is aan die Great North Road en Tazara-spoorlyn geleë.[2] Dit lê 260 km noordoos van Mpika en 109 km suid van Tanzanië se grens.[2]