Isurus | |
---|---|
Kortvin-mako (I. oxyrinchus) | |
Langvin-mako (I. paucus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Isurus Rafinesque, 1810
|
Tipespesie | |
Isurus oxyrinchus Rafinesque, 1810
| |
Sinonieme | |
|
Die Mako(haai) (Isurus) is 'n genus van haaie in die familie van haringhaaie (Lamnidae). Makohaaie wissel van 2.5 tot 4.5 meter in lengte en het 'n geskatte maksimum gewig van 800 kg. Hulle kan teen 'n spoed van tot 60 km/h swem en kan tot 7 meter in die lug in spring.[2]
Die genus omvat twee lewende spesies:
Die volgende uitgestorwe spesies is van fossiele bekend: