Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
J. Grant Albrecht | |
Geboortenaam | John Grant Albrecht |
---|---|
Geboorte | 22 Mei 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
J. Grant Albrecht (gebore 22 Mei 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Cowboy Bebop: The Movie (2001).