Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
JC Caylen | |
Geboortenaam | Justin Caylan Castillo |
---|---|
Geboorte | 11 September 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
JC Caylen (gebore 11 September 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sickhouse (2016), Boo! A Madea Halloween (2016), en Boo 2! A Madea Halloween (2017), en in die televisiereeks T@gged (2016).