Jacinda Ardern | |
40ste Eerste Minister van Nieu-Seeland
| |
Ampstermyn 26 Oktober 2017 – 25 Januarie 2023 | |
Vise | Winston Peters Grant Robertson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Bill English |
Opgevolg deur | Chris Hipkins |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Jacinda Kate Laurell Ardern 26 Julie 1980 Hamilton, Nieu-Seeland |
Politieke party | Nieu-Seelandse Arbeidersparty |
Kind(ers) | 1 |
Jacinda Kate Laurell Ardern (gebore 26 Julie 1980 in Hamilton) is 'n Nieu-Seelandse politikus wat 'n lid van die regerende Nieu-Seelandse Arbeidersparty (New Zealand Labour Party) is.[1]
Sedert 8 November 2008 is sy 'n lid van die parlement en sedert 1 August 2017 was sy daarbenewens ook partyleier.
Op 26 Oktober 2017 was sy die land se eerste minister geword.[2]
Op 19 Januarie 2023 het Ardern aangekondig dat sy teen 7 Februarie as Arbeidersleier en eerste minister sou bedank, hangende 'n leierskapsverkiesing.[3][4][5] Chris Hipkins het haar opvolg as leier van die Arbeidersparty op 22 Januarie en as eerste minister op 25 Januarie.[6]
Ardern het politiek en openbare betrekkinge aan die University of Waikato gestudeer.
Sy het voorheen in die Verenigde Koninkryk vir die destydse eerste minister Tony Blair asook by die Ministerie van Binnelandse Sake gewerk.