Jack Dylan Grazer | |
![]() | |
Geboorte | 3 September 2003 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2014–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Dylan Grazer (gebore 3 September 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scales: Mermaids Are Real (2017), It (2017), Beautiful Boy (2018), en Shazam! (2019).