Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jackson Gallagher | |
Nasionaliteit | Australies |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jackson Gallagher is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Patrick (2013) en in die televisiereekse Home and Away (1988), The Doctor Blake Mysteries (2013), en Please Like Me (2013).