Jacques Borlée

Jacques Borlée
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBelgiëWysig
Gegewe naamJacquesWysig
Familie naamBorléeWysig
Geboortedatum27 September 1957Wysig
GeboorteplekKisanganiWysig
Broer of susterJean-Pierre BorléeWysig
EggenootEdith DemaertelaereWysig
FamilieBorlée familyWysig
Beroepcoach, naelloper, atletiek mededingerWysig
SportatletiekWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 1980Wysig

Jacques Borlée (* 27 September 1957) is 'n voormalige Belgiese naelloopatleet, en die vader en afrigter van die atlete Olivia Borlée (geb. 1986), Kevin (geb. 1988), Jonathan (geb. 1988) en Dylan Borlée (geb. 1992). Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1980 deelgeneem.[1] Hy is as die "Europese Atletiekafrigter van die Jaar" in 2011 aangewys.

Hy is die stamvader van die Borlée atletiekfamilie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]