Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jaiden Kaine | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jaiden Kaine is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hidden Figures (2016) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), Luke Cage (2016), en Valor (2017).