Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | Rajasthan |
Koördinate | 26°56′N 75°49′O / 26.933°N 75.817°O |
Gestig op | 17 November 1727 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 200,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 431 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 3 210 570 |
- Bevolkingsdigtheid | 16 020/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Jyoti Khandelwal |
Amptelike webwerf | jaipurmc.org |
Jaipur (Hindi: जयपुर) is die hoofstad en grootste stad van die Indiese deelstaat Rajasthan. Die stad is in die noorde van Indië geleë en is 'n belangrike ekonomiese sentrum. Jaipur het 'n bevolking van 3 210 570 in 2009 gehad en is die tiende grootse stad van Indië. Die historiese binnestad van Jaipur is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Jaipur beskik met die Sawai Mansingh-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die Sawai Mansingh-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996, asook die Kampioenetrofee 2006, aangebied.