Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Eckhouse | |
Geboortenaam | James Hays Eckhouse |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1955 Chicago, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 seuns |
Skool | Juilliard School (BFA) |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1982- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Eckhouse (gebore 14 Februarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big (1988), Junior (1994), Guess Who (2005), en The Avengers (2012).