James Ma

James Ma
Geboortenaam James Assarasakorn
Geboorte 3 Julie 1993 (1993-07-03) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Ma (gebore 3 Julie 1993) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Mind Memory:1.44 (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2017: Mind Memory:1.44

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]