Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jamie Johnston | |
Geboortenaam | James Michael Johnston |
---|---|
Geboorte | 7 Julie 1989 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jamie Johnston (gebore 7 Julie 1989) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jesus Henry Christ (2011) en Love Me (2013), en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en Wild Card (2003).