Jamie Waylett

Jamie Waylett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Julie 1989 (1989-07-21) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Waylett (gebore 21 Julie 1989) is 'n voormalige Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001), Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004), Harry Potter and the Goblet of Fire (2005), en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009).

Hy is in Oktober 2011 deur die Londense Metropolisie gearresteer en vir twee jaar gevonnis op aanklagte vir deelname aan die 2011 Engelandse oproerighede.

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone
  • 2004: Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
  • 2005: Harry Potter and the Goblet of Fire
  • 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2002: Capturing the Stone: A Conversation with the Filmmakers

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]