Jared Padalecki | |
![]() | |
Geboortenaam | Jared Tristan Padalecki |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jared Padalecki (gebore 19 Julie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of Wax (2005) en Friday the 13th (2009), en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000) en Supernatural (2005).