Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jascha Washington | |
Geboortenaam | Jascha Akili Washington[1] |
---|---|
Geboorte | 21 Junie 1989 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jascha Washington (gebore 21 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Enemy of the State (1998), Big Momma's House (2000), Antwone Fisher (2002), en Big Momma's House 2 (2006).