| |||||
Volle naam | Jasper van der Westhuizen Wiese | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 21 Oktober 1995 | ||||
Geboorteplek | Upington, Noord-Kaap | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 118 kg | ||||
Skool | Hoërskool Upington | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman of flank | ||||
Springbokno. | 52773 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2016 | CUT Ixias | 11 | (10) | ||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2020– | Leicester Tigers | 45 | (55) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016–2017 2017 2017–2020 |
Vrystaat XV Griffons VS Cheetahs |
24 6 16 |
(55) (15) (25) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017–2020 | Cheetahs | 13 | (15) | ||
korrek soos op 15 Julie 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2021– | Suid-Afrika | 26 | (5) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Jasper van der Westhuizen Wiese (gebore 21 Oktober 1995 in Upington) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir Leicester Tigers in Engeland se Premierliga speel. Hy het voorheen vir die Cheetahs in die Pro14 gespeel, die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Vrystaat XV in die Rugby-uitdaagreeks.[1] Hy kan op agsteman of flank speel.
Wiese het sy debuut vir die Springbokke in Julie 2021 as 'n plaasvervanger teen Georgië gemaak. Hy was 'n Premierliga Rugbykampioen in 2022, het 'n drie in die eindstryd gedruk in Leicester se 15-12 oorwinning oor Saracens en is as die Speler van die Wedstryd aangewys.[2] Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.