Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jean Sagal | |
Geboortenaam | Barbara Jean Sagal |
---|---|
Geboorte | 9 Oktober 1967 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Assistentregisseuse en aktrise |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Sagal (gebore 9 Oktober 1967) is 'n Amerikaanse assistentregisseuse en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Grease 2 (1982) en in die televisiereekse Double Trouble (1984), Picket Fences (1992), en Two and a Half Men (2003).