Jeff Perry (gebore 16 Augustus 1955) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Wild Things (1998) en in die televisiereekse My So-Called Life (1994), Nash Bridges (1996), en Scandal (2012).
- 1994: Playmaker
- 1998: Wild Things
- Plate River: AKA Verica/Douglas/Perry Project
- Untitled Victor Skrebneski Documentary
- Speed of Life
- 1994: My So-Called Life
- 1996: Nash Bridges
- 2012: Scandal
- 1983: Say Goodnight, Gracie
- 1988: Tales from the Hollywood Hills: Closed Set