Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jefferson Mays | |
Geboorte | 8 Junie 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jefferson Mays (gebore 8 Junie 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kinsey (2004), How to Lose Friends & Alienate People (2008), The Giver (2014), en Inherent Vice (2014).