Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeffery Kissoon | |
Geboorte | 4 September 1947 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeffery Kissoon (gebore 4 September 1947) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hamlet (1996), Dirty Pretty Things (2002), en Star Wars: The Force Awakens (2015), en in die televisiereeks Space: 1999 (1975).