Jella Haase (gebore 1992) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lollipop Monster (2011), Suck Me Shakespeer (2013), Suck Me Shakespeer 2 (2015), en Looping (2016).
- 2011: Lollipop Monster
- 2011: Combat Girls
- 2013: Suck Me Shakespeer
- 2015: Suck Me Shakespeer 2
- 2015: 4 Kings
- 2015: Die Klasse - Berlin 61
- 2016: Looping
- 2016: Nowhere
- 2017: Knight Rusty 2: Full Metal Racket
- 2017: Suck Me Shakespeer 3
- 2019: Alexanderplatz
- 2019: Die Goldfische
- Get Lost
- Kidnapping Stella
- 2010: Alpha 0.7 - Der Feind in dir
- 2009: Mama kommt!
- 2013: Eine verhängnisvolle Nacht
- 2013: Die goldene Gans