Jenifer Lewis | |
Geboortenaam | Jenifer Jeanette Lewis |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jenifer Lewis (gebore 25 Januarie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What's Love Got to Do with It (1993), Mystery Men (1999), en The Princess and the Frog (2009), en in die televisiereeks Black-ish (2014).