Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jenna Ortega | |
Geboortenaam | Jenna Marie Ortega[1] |
---|---|
Geboorte | 27 September 2002 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jenna Ortega (gebore 27 September 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is veral bekend daarvoor dat sy die titelrol in die Tim Burton komedie-gruwelreeks Wednesday vertolk het, waarvoor baie lof ontvang het. Sy is ook bekend vir haar rolle in die rolprente Insidious: Chapter 2 (2013) en Iron Man 3 (2013), en in die televisiereekse Rake (2014) en Stuck in the Middle (2016).
Jaar | Toekenning | Kategorie | Werk | Resultaat | Verwysing |
---|---|---|---|---|---|
2014 | Fright Meter Awards | Best Ensemble Cast Performance | Insidious: Chapter 2 | Benoem | [2] |
2015 | International Online Cinema Awards | Best Ensemble in a Comedy Series | Jane the Virgin | Benoem | [3] |
2016 | Imagen Awards | Best Young Actor – Television | Stuck in the Middle | Benoem | [4] |
2018 | Imagen Awards | Gewen | [5] | ||
Best Children's Programming | Elena of Avalor | Gewen | |||
2018 | Southampton International Film Festival | Best Lead Actress in a Feature | Saving Flora | Benoem | [6] |
2019 | Imagen Awards | Best Young Actor – Television | Stuck in the Middle | Benoem | [7] |
Elena of Avalor | Benoem | [7] | |||
2021 | Imagen Awards | Best Actress – Feature Film | Yes Day | Benoem | [8] |
2022 | MTV Movie & TV Awards | Most Frightened Performance | Scream | Gewen | [9] |
2022 | Hollywood Critics Association Midseason Awards | Best Actress | The Fallout | Benoem | [10] |
2022 | International Online Cinema Awards | Best Actress in a Limited Series or TV Movie | Benoem | [11] |
<ref>
tag; no text was provided for refs named :9