Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jenni Baird | |
Geboorte | 1976 (48–49 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jenni Baird (gebore 1976) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Alien Trespass (2009) en in die televisiereekse All Saints (1998), The 4400 (2004), en A Place to Call Home (2013).