Jens Jacob Tychsen | |
Geboorte | 19 November 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jens Jacob Tychsen (gebore 19 November 1975) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jensen & Jensen (2011) en in die televisiereekse Forbrydelsen (2007) en Borgen (2010).