Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Jeremy Loops | |
---|---|
![]() Jeremy Loops in 2016 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Kommetjie, Kaapstad, Wes-Kaap |
Instrumente | Kitaar, ukelele, mondfluitjie, beatbox[1] |
Jare aktief | Sedert 2010 |
Jeremy Loops is 'n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Kommetjie, Kaapstad. Hy maak musiek deur instrumentsnitte deur luspedale en eggo- en verwringingseenhede te voer.[1]