Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Lu | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Lu (gebore 18 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse American Horror Story (2011), Awkward. (2011), Here and Now (2018), en Reverie (2018).