Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Rothe | |
Geboortenaam | Jessica Rothenberg |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Rothe (gebore 28 Mei 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La La Land (2016), Happy Death Day (2017), en Valley Girl (2018).