Jessie Usher | |
Geboortenaam | Jessie T. Usher Jr. |
---|---|
Geboorte | 29 Februarie 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessie Usher (gebore 29 Februarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When the Game Stands Tall (2014), Independence Day: Resurgence (2016), en Almost Christmas (2016), en in die televisiereeks Survivor's Remorse (2014).