Jim Jefferies

Jim Jefferies
Jefferies in April 2012
Gebore
Geoff James Nugent

14 Februarie 1977 (1977-02-14) (47 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Australië Australië
BeroepKomediant, akteur en skrywer
Kinders1
Webwerfjimjefferies.com

Geoff James Nugent (gebore 14 Februarie 1977), meer bekend as Jim Jefferies, is 'n Australiese komediant, akteur en skrywer.

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Jefferies is op 14 Februarie 1977 in Sydney gebore, met die doopnaam Geoff James Nugent.[1]

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • 2008: Hell Bound (CD)
  • 2008: Contraband (DVD)
  • 2009: I Swear to God
  • 2010: Alcoholocaust (DVD)
  • 2012: Fully Functional (DVD)
  • 2014: Bare
  • 2016: Freedumb
  • 2018: This Is Me Now (Netflix)

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2014: Me and My Mates vs the Zombie Apocalypse
  • 2016: Punching Henry
  • 2017: Killing Hasselhoff

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Roe, Jon (23 Oktober 2014). "Five facts about Jim Jefferies". Swerve Management via Calgary Herald. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2016. Besoek op 14 Oktober 2016.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]