Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jim Siedow | |
Geboortenaam | James Nash Siedow |
---|---|
Geboorte | 12 Junie 1920 |
Sterfte | 20 November 2003 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jim Siedow (12 Junie 1920 – 20 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Windsplitter (1971), The Texas Chain Saw Massacre (1974), en The Texas Chainsaw Massacre 2 (1986).