Jim Tavaré

Jim Tavaré
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 April 1963 (1963-04-30) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Tavaré (gebore 30 April 1963) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004) en in die televisiereekse The Sketch Show (2001), Californication (2007), en Chuck (2007).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2004: Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
  • 2010: Surviving Hitler: A Love Story
  • 2013: Bloody Homecoming
  • 2014: Exit 13
  • 2018: I Spit on Your Grave: Deja Vu
  • 2018: Tales of Frankenstein
  • Warmed-Over Krautrock

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1995: Jim Tavaré Pictures Presents...
  • 1997: The Comedy Network
  • 1999: The Jim Tavaré Show
  • 2001: The Sketch Show
  • 2007: Californication
  • 2007: Chuck
  • 2010: The James and Sunda Show
  • 2011: The Red Zone
  • 2012: Walking in LA
  • 2012: Castlevania: Hymn of Blood

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]