Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jo-Anne Knowles | |
Geboorte | 7 Augustus 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jo-Anne Knowles (gebore 7 Augustus 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Parole Officer (2001) en in die televisiereekse The Bill (1984), Mile High (2003), en Young Dracula (2006).