Joan Collins | |
Joan Collins in 2010
| |
Geboorte | 23 Mei 1933 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Collins (gebore 23 Mei 1933) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Land of the Pharaohs (1955), Empire of the Ants (1977), en The Flintstones in Viva Rock Vegas (2000), en in die televisiereeks Dynasty (1981).