Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joanna Merlin | |
Geboortenaam | Joann Ratner |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1931 |
Sterfte | 15 Oktober 2023 (op 92) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joanna Merlin (15 Julie 1931 - 15 Oktober 2023) was 'n Amerikaanse aktrise.[1][2] Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ten Commandments (1956), Prince of Darkness (1987), The Last Emperor (1987), en The Wackness (2008).