Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joanna Moore | |
![]() | |
Geboortenaam | Dorothy Joanne Cook[1] |
---|---|
Geboorte | 10 November 1934 |
Sterfte | 22 November 1997 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Tatum O'Neal |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1957–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joanna Moore (10 November 1934 – 22 November 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Touch of Evil (1958), Follow That Dream (1962), Countdown (1967), en The Hindenburg (1975).