Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Maross | |
![]() | |
Geboortenaam | Joseph Raymond Maross |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1923 |
Sterfte | 7 November 2009 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joe Maross (7 Februarie 1923 – 7 November 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sometimes a Great Notion (1971) en in die televisiereekse Kraft Theatre (1947), The Time Tunnel (1966), en Hawaii Five-O (1968).