Jogjakarta | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 7°48′S 110°22′O / 7.800°S 110.367°O | |
Land | Indonesië |
Streek | Java |
Provinsie | Jogjakarta |
Regering | |
• Burgemeester | Sumadi |
Oppervlak | |
• Stad | 32,50 km2 (12,55 vk. myl) |
• Metro | 2 159,1 km2 (833,6 vk. myl) |
Hoogte | 113 m (371 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 378 913 |
• Digtheid | 12 000/km2 (30 000/vk. myl) |
• Metro | 4 010 436 |
• Metrodigtheid | 1 900/km2 (4 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+07:00 (IWT) |
Skakelkodes | (+62) 274 |
Webwerf | jogjakota.go.id |
Jogjakarta (afgekort: Jogja; uitgespreek as Jokja) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die spesiale provinsie Jogjakarta. 'n Sultan staan aan die hoof van die provinsie. Die kosmologiese as van Jogjakarta en sy geskiedkundige landmerke is in 2023 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Jogjakarta het veertien gebiede (kecamatan):
Wikimedia Commons bevat media in verband met Jogjakarta. |