John Blyth Barrymore | |
Geboortenaam | John Blyth Barrymore III |
---|---|
Geboorte | 15 Mei 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Blyth Barrymore (gebore 15 Mei 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Moon High (1981), Before I Sleep (2013), en Mysteries of Route 66, en in die televisiereeks Kung Fu (1972).