Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Connell | |
Geboorte | 28 Oktober 1923 |
---|---|
Sterfte | 10 September 2015 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Connell (28 Oktober 1923 – 10 September 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fail-Safe (1964), Three Days of the Condor (1975), en Family Business (1989), en in die televisiereeks Captain Video and His Video Rangers (1949).