John Goodman | |
Geboortenaam | John Stephen Goodman |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1952 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Goodman (gebore 20 Junie 1952) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Barton Fink (1991), Flight (2012), Argo (2012), en 10 Cloverfield Lane (2016).