Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Hamblin | |
Geboorte | 18 Maart 1935 Surrey, Groot-Brittanje |
---|---|
Sterfte | 21 September 2022 (op 87) Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Aktiewe jare | 1959–1988, 2000-2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Hamblin (18 Maart 1935 - 21 September 2022) was 'n Australiese akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Run Chrissie Run! (1984).