Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Megna | |
Geboortenaam | John Ingolia |
---|---|
Geboorte | 9 November 1952 |
Sterfte | 5 September 1995 (op 42) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1959–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Megna (9 November 1952 – 5 September 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), Hush...Hush, Sweet Charlotte (1964), en The Cannonball Run (1981), en in die televisiereeks Police Woman (1974).