John Savage | |
![]() | |
Geboortenaam | John Smeallie Youngs |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Jennifer Youngs (b. 1968) Lachlan Youngs |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Savage is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deer Hunter (1978), Hair (1979), Salvador (1986), en The Thin Red Line (1998). Hy was tussen 1993 en 2003 met die Suid-Afrikaanse aktrise Sandi Schultz getroud.