John Sutton (akteur)

John Sutton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Sutton
Geboorte (1908-10-22)22 Oktober 1908
Sterfte 10 Julie 1963 (op 54)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Sutton (22 Oktober 1908 – 10 Julie 1963) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jane Eyre (1943), The Three Musketeers (1948), Bagdad (1949), en My Cousin Rachel (1952).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1940: The Invisible Man Returns
  • 1940: South to Karanga
  • 1941: Hudson's Bay
  • 1941: Moon Over Her Shoulder
  • 1941: A Very Young Lady
  • 1941: A Yank in the R.A.F.
  • 1942: My Gal Sal
  • 1942: Ten Gentlemen from West Point
  • 1942: Thunder Birds: Soldiers of the Air
  • 1943: Jane Eyre
  • 1943: Tonight We Raid Calais
  • 1944: The Hour Before the Dawn
  • 1946: Claudia and David
  • 1948: The Three Musketeers
  • 1948: Adventures of Casanova
  • 1948: The Counterfeiters
  • 1948: Mickey
  • 1949: Bagdad
  • 1950: The Second Face
  • 1950: The Second Woman
  • 1952: My Cousin Rachel
  • 1952: Captain Pirate
  • 1952: The Golden Hawk
  • 1952: Thief of Damascus
  • 1959: The Bat
  • 1959: Return of the Fly

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1958: Behind Closed Doors
  • 1959: Men Into Space

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1953: Blaze of Darkness
  • 1954: The Province of Man
  • 1960: The Yank

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]