Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Vickery | |
Geboorte | 4 November 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Alexandria |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Vickery (gebore 4 November 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Murder by Numbers (2002) en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993) en Babylon 5 (1994).