John Zaremba (22 Oktober 1908 – 15 Desember 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Earth vs. the Flying Saucers (1956) en 20 Million Miles to Earth (1957), en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955) en The Time Tunnel (1966).
- 1956: Earth vs. the Flying Saucers
- 1957: 20 Million Miles to Earth
- 1953: I Led 3 Lives
- 1955: Alfred Hitchcock Presents
- 1958: The Old Testament Scriptures
- 1961: Ben Casey
- 1966: The Time Tunnel
- 1967: Judd for the Defense
- 1971: Owen Marshall, Counselor at Law