Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jolene Marie Cholock-Rotinsulu | |
---|---|
![]() Jolene Marie in 2019 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Jolene Marie Cholock-Rotinsulu |
Ook bekend as | Jolene Maria Jolene Marie |
Gebore | 15 Mei 1996 Santa Ana, (Kalifornië, Verenigde State van Amerika) |
Genres | Pop, dance, soul |
Beroep(e) | sanger, liedjieskrywer, aktrise, danser, vervaardiger, stemkunstenaar |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2007-hede |
Etikette | Aquarius Musikindo, Entertainment Inc., The Cherry Party, Sony Music. |
Webwerf | Jolene Marie Instagram |
Jolene Marie (geb. Jolene Marie Cholock-Rotinsulu, Santa Ana, (Kalifornië, 15 Mei 1996) is 'n sangeres en kunstenaar van Indonesië.[1] Sy het haar loopbaan in die vermaakbedryf op sesjarige ouderdom begin en in die 2007's drie kinderalbums uitgereik. Sy het daarna ook 'n aanbieder van verskeie TV-kinderprogramme geword en in ’n sepie, Para Pencari Tuhan (Season 4) (2010), gespeel. Sy was in daardie stadium die hoogs betaalde tienerkunstenaar in die land.[2][3]
is op Sondag 26 Maart 2017 in die Jakarta Convention Centre as Puteri Indonesië a 2019 aangewys. Die geleentheid is op SCTV (Indonesië) en Vidio.com uitgesaai.[4]
Jolene Marie Cholock-Rotinsulu het die kroon voor 10 ander finaliste, 38 ander deelnemers en meer as 1000 inskrywings weggeraap. Sy het Indonesië in 2019 se Mej. Heelal-kompetisie verteenwoordig, waar sy op Sondag 12 November as die wenner aangewys is. Jolene Marie Cholock-Rotinsulu het Indonesië ook in die Mej. Wêreld-kompetisie verteenwoordig.[5][6]
Sy is deur Mejuffrou Manado 2018, Stevany Ticoalue, gekroon.[7]
Jolene-Marie is in Santa Ana, Kalifornië, Verenigde State van Amerika gebore op 15 Mei 1996, dogter van Roy Gustaaf Rotinsulu and Allery Lee-Cholock. Sy is vlot in beide Indonesies en Engels.[8][9]
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Jolene Marie Rotinsulu. |